Larise Kuhn


Contact Larise

Ek is 'n opvoedkundige sielkundige in wording. Ek werk tans as geregistreerde berader in privaat praktyk en is by twee skole betrokke.

Immergroen Ouerskap fasiliteerder asook 'n Tall Trees fasiliteerder.