Talltrees vir Persoonlike groei

presented by Elisia Coetzee

Held at: Noordheuwel, Noordheuwel, Krugersdorp, Gauteng, South Africa

Starting on: Sat 02 September 2017, 08:00 AM

Cost: R450p/p, volledige Talltrees profiel ter waarde van R300 ingesluit!

Tall Trees Training Om te groei beteken nie altyd om te verander nie, maar om meer te word van dit wat jy alreeds is. Kom vind uit wat dit is wat jou "maak tick"!, wat jou sterkpunte is, hoe jy verkies om te kommunikeer, die dinge wat jou dreineer en nog vele meer!