(on)Natuurlike Ma Profieltoets
- Klik op die Add to cart-knoppie en aktiveer jou afslag met antwoorde uit jou (on)Natuurlike Ma-boek
- Koop en voltooi die profieltoets en ontvang onmiddellik per epos jou 26-bladsylange verslag
- Leer meer oor jou driedimensionele ouerskapstyl - versorging, dissipline en mentorskap
- Ontdek jou sterkpunte, stresfaktore, ouerskapoorlewingswenke, kommunikasievoorkeure en hoe jy as ma kan groei
- Volg jou unieke stappe na meer vervullende moederskap
- Kontak ons as jy graag 'n werkswinkel oor (on)Natuurlike Ma-wees wil bywoon of behoefte het aan 'n persoonlike konsultasie