Tineke Mong


Contact Tineke

In elke aspek van mens wees, gebeur die lewe. Dit is vir my sielskos om die hulpmiddel oor te dra en deure oop te maak en waar nodig is toe te maak. Dit is n vooreg om die kleuter aan ouers te verduidelik die tiener te ontmoet in die stuimige see, die band te versterk tussen vriende, ouers te laat moedskep vir wat voorlĂȘ en kollegas agterlaat wat met waardering na mekaar sal omsien.

Ek is n Tall trees en Immergroen Ouerskap fasiliteerder. Temprament werkswinkels, Ouer-tiener werkswinkels, Verhoudings bou, Ko-operatiewe leierskap werkswinkels