Lollie Smith


Contact Lollie

Ek is passievol oor gesonde verhoudings en werk as 'n sielkundige ter ondersteuning van ouers, kinders, egpare en individue se geestes gesondheid.

Ek bied Tall trees in Engels en Afrikaans aan ter versterking van verhoudings