Marietjie Nel


Contact Marietjie

Ek is Marietjie Nel en 'n Pastorale Terapeut in privaat praktyk. Mense (oud en jonk) is my passie en ek is 'n instrument in God se hand. Ek is 'n Immergroen Ouerskap Konsultant en ook 'n TTLP Fasiliteerder.

Ons huidige kursus het vandag 2/5/17 begin. Dit is nog nie te laat om vanaand se 1ste sessie by te woon nie. Ons volgende kursus begin 01/8/17. Kontak my gerus vir meer besonderhede