Sanet van Hoving


Contact Sanet

My roeping in die lewe is om 'n positiewe verskil in mense se lewens te maak, met geloof as grondslag. Om mense te bemagtig om mekaar beter te verstaan, mekaar se waarde te besef en as groepe saam beter te funksioneer, sien ek as 'n voorreg.

Leierskapwerkswinkels Ouerskapwerkswinkels Gesinsverhoudinge Immergroen ouerskapwerkswinkels