Zani-Lee De Jager


Contact Zani-Lee

Ek is 'n HPCSA geregistreerde berader met Honneurs in Sielkunde. My passie is om met mense te werk en saam ’n nuwe perspektief te kry oor wie hulle is, wat die waarde is wat hulle kan toevoeg en wat hulle nodig het om te floreer. Vrede in jouself en in jou verhoudings is een van my hoofdoelwitte in berading en fasilitering.

Ek doen hoofsaaklik berading wat deur die mediese fonds gedek kan word. Ek doen ook Tall Trees Workshops en Fasilitering vir kinders, tieners en volwassenes.