Marlene Botes


Contact Marlene

Family -" where life begins and love never ends" Ek is n familie mens wat weet dat dit n baie groot verskil in alle families sal maak as almal mekaar beter kan verstaan! Daar is n oulike se' ding in Engels: We may not have it all together, but together we have it all. Dis vir my n passie om mense te help om mekaar beter te verstaan en op so n manier mekaar ook beter te ondersteun en mekaar te kan aanvul. Nie net in families nie, maar ook as vriende of werks kollegas.

Huweliks kursusse, ouerskaps kursusse (parenting profiles) Tall Trees Leadership profiles vir volwassenes.