Karen van Wyk


Contact Karen

Maatskaplike Werker, pastorale berader, fasiliteerder van DivorceCare en GriefShare programme, Immergroen en Tall Trees fasiliteerder.

Ouerleiding groepe, huweliksverryking- en voorbereidingsgroepe, individuele sessies om herstel van verhoudings en persoonlike groei te fasiliteer