Lindie Moolman


Contact Lindie

Ek is 'n opvoedkundige sielkundige in privaat praktyk wat 'n passie het om met kinders en gesinne te werk. Ek voel dat God my geroep het volgens Matteus 5:13..."Julle is die sout wat die aarde 'n beter plek moet maak...". Ek glo ook, dat wanneer gesinslede mekaar beter verstaan en werklik liefde en respek vir mekaar betoon die aarde reeds 'n beter plek is. En dit is juis waar Tall Trees so wonderlike hulpmiddel is. Dit help om insig te verky, in myself, en in ander, sodat verdraagsaamheid, aanvaarding en liefde die eindresultaat kan wees.

Ouer-Tiener Werkswinkel Tiener Werkswinkel Huwelikswerkswinkel