(on)Natuurlike Ma Profieltoets


logo
£18.05
  • Klik op die Add to cart-knoppie en aktiveer jou afslag met antwoorde uit jou (on)Natuurlike Ma-boek

  • Koop en voltooi die profieltoets en ontvang onmiddellik per epos jou 26-bladsylange verslag

  • Leer meer oor jou driedimensionele ouerskapstyl - versorging, dissipline en mentorskap

  • Ontdek jou sterkpunte, stresfaktore, ouerskapoorlewingswenke, kommunikasievoorkeure en hoe jy as ma kan groei

  • Volg jou unieke stappe na meer vervullende moederskap

  • Kontak ons as jy graag 'n werkswinkel oor (on)Natuurlike Ma-wees wil bywoon of behoefte het aan 'n persoonlike konsultasie